Leoné Prinsloo

Leoné Prinsloo is ’n 30-jarige vryskut-filmresensent met ’n byna aansteeklike passie vir die plaaslike filmbedryf, sowel as ’n uitgebreide kennis van filmteorie en -kritiek. Sy het haar honneursgraad in dokumentêrevideoproduksie met lof aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) behaal met haar miniskripsie oor die invloed van Nuwe Historisisme in Sallas de Jager se rolprent Verraaiers. Sedert sy in 2016 by Afrikaanse Films.com se redaksie onder leiding van Fanie Nel aangesluit het, is al meer as 40 van haar resensies oor vollengte-speelfilms en TV-films reeds op dié gewilde vermaaklikheidswebtuiste gepubliseer.

Wesens, ’n kritiese ontleding deur Leoné Prinsloo

Leoné Prinsloo Film 2021-05-04

"Wesens is ’n dramatiese wetenskapfiksiefilm waarin verskillende sentraal-onderliggende temas en simboliek met betrekking tot aweregse vrae oor identiteit, verteenwoordiging en liggingsgeoriënteerde politiek deur middel van konseptuele metafore, sowel as toepaslike filmtegnieke, vanuit die postkoloniale teoretiese raamwerk ondersoek word."

Top