Leon


Die laaste hoofstuk ... of is dit?

Leon 2012-06-26 Toe op ’n stadium besluit ek ek moet iets aan die situasie doen, want dinge begin my in die verleentheid stel en ek het skade vir onsself veroorsaak deur die dinge en ek het in die proses die Here ook beter leer ken en dinge het vir ons (net ek en my vrou, geen kinders, was kinderloos) begin verander.

En toe trou ek ...

Leon 2012-06-21 Daar is nie plek vir gay-wees in ons familie nie, ek het maar allerhande verskonings uitgedink net om hul stil te kry.

Michelle nog al die jare by my

Leon 2012-06-13 "Toe word ek op 'n blind date voorgestel aan die vrou (min mense het ooit geweet van my dubbellewe & kluisenaarsbestaan & natuurlik van Michelle)."

My donker jare – toe ek begin werk

Leon 2012-06-05 Hoe verbrand jy die verlede? Ek is nie ’n tape waarvan jy net als kan uitvee nie!

My donker jare, eensaam en alleen

Leon 2012-06-01 "Die inhoud in die volgende brief gaan dalk baie deurmekaar klink of dit kan dalk nie heeltemal sin maak nie ..." Hierdie is my lewensverhaal.
Top