Leon de Stadler

Leon de Stadler is betrokke by die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum. Hy spesialiseer in taalbeplanning en dokumentontwerp.

Spreekwoorde en ander segswyses: ’n onderhoud met Leon en Amanda de Stadler

Naomi Meyer, Leon de Stadler, Amanda de Stadler Skrywersonderhoude 2022-10-24

"Hierdie boek gee daarom nie voor om in alle opsigte leksikografies verantwoordbaar te wees nie – dit wil ook ’n woordeboek wees net vir die lekkerte van Afrikaans en sy ryke geskiedenis."

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Leon de Stadler Menings 2017-05-23

"Die afgelope week of wat woed daar ’n fel debat oor die aanvegbare stellings wat Gretha Wiid maak oor homoseksualiteit in twee boeke, Lyfslim vir seuns en Lyfslim vir meisies. Hierdie stellings het groot ontsteltenis veroorsaak, veral in die sosiale media ..."

Top