Parow en die Kartel
2012-01-12 Die ou jaar is op sy rug, en om die nuwe jaar in te lyf, loer ons gou na twee nuwe plate op die rakke: Jack Parow se tweede album Eksie ou en Van Coke Kartel se vierde, Wie’s bang.Kort en kragtig: Spoke op Harleys, Janneman in die Diereryk en 11 dodelike sondes
2011-12-14 Kort is soms kragtig, soos dié man sal kan getuig. Ter ere hiervan (en oor ons almal gaar is ná ’n lang jaar), gooi ons hier drie kort resensies van drie plaaslike albums.Die geheim van Slangfontein: Voorwaar 'n aanbeveling
2011-12-08 To be fair, die musiek was fantasties, so ek het seker net ’n uur van my lewe verloor ...
Laurie Levine se Six Winters is hartverskeurend mooi
2011-09-14 Om die waarheid te sê, ek is so verstom deur hierdie kunstenaar, deur hierdie musiek, dat ek nie lekker weet hoe om te verduidelik presies hoe baie ek van Six Winters hou nie. (Verskoon my dus as ek spontaan “hallelujah!” en/of “hosanna!” sou uitroep.)
Spookpsalms vol opgewekte akoestiese melankolie
2011-08-10 Een van die “elder statesmen” van die Suid-Afrikaanse musiektoneel, Piet Botha, het (uiteindelik!) na agt jaar weer ’n Afrikaanse album die lig laat sien. Na 2003 se Die Mamba en 1997 se ’n Suitcase vol winter (albei puik albums, as jy my vra) is ...

Spoorloos – Eckard Potgieter se soliede debuut
2011-07-06 Net op ’n punt van orde: daar is seker diegene wat sal betwis dat dit regtig musiek is. Hulle sal sê dis eerder “spoken word”-opvoerings bo-oor musiek, soos dié van Kabous Verwoed. Vir hulle sê ek ... Julle is seker plek-plek reg.

Smeer die Weerlig dreun van energie
2011-03-30 Smeer die Weerlig Willim Welsyn Klik hier en koop Smeer die Weerlig nou van Kalahari.net! Dit was my tjommie Korff wat dit seker die beste opgesom het: “Jis, Willim verbeter darem myle met elke album, huh?”. This is true. ...
Dit klink die beste, lyk die beste, maar ...
2011-03-10 Sonder twyfel: uit die drie albums wat Ryno Velvet al vrygestel het, klink sy jongste, Bulletin, die beste. Die vervaardiging, behartig deur Neil Basson en Velvet self, is puik. So ook die kitaarwerk deur Velvet, Basson en nog ’n Basson – die ene ’n Laubscher (ja, ...
Zombies kom met 'n whakka doef doef: Die Radio Kalahari Orkes in Heuningland
2010-01-13 So die Radio Kalahari Orkes is terug. Maar dit beteken nie vir ons almal ewe veel nie. Ek weet byvoorbeeld hulle het twee ander albums die lig laat sien: Stoomradio en Nagloper. Helaas het ek dit nooit geluister nie. Nie dat ek nie wou nie; dit ...