Leon Rademeyer

Leon B Rademeyer (Nasionale Diploma in Joernalistiek, BA, BA Hons, MPhil) is ’n joernalis en toekomskundige. Sy loopbaan sluit in vyf jaar as verslaggewer by ’n Johannesburgse dagblad (1990–1995) waar hy fokus op politieke geweld en arbeidsake tydens Suid-Afrika se oorgang na ’n demokrasie. Hy werk ook in die korporatiewe skakelwese en strategiese konsultasiebedryf voordat hy terugkeer na die koerantwese – dié keer in Australië as senior joernalis, fotograaf en later nuusredakteur. Hy konsulteer tans as toekomskundige in die breë kommunikasiebedryf.

  • Foto: verskaf

Monumentjies in self-storage

Leon Rademeyer Poësie 2020-09-29

"Die monumentjies van ons liefde vergader stof in self-storage, 
my skat 
mot en roes" 

Top