Lelani Fourie

Lelani Fourie is in die Vrystaat gebore, maar te danke aan haar ouers het hulle regoor Suid-Afrika getrek. Sy het vanaf 2001 in Bloemfontein gewoon en in 2016 na Somerset-Wes verhuis. Sy is besig met haar BA deur Unisa en lees is ’n gunsteling tydverdryf.

Affodille in die winter

Lelani Fourie Fiksie 2017-09-21

"Dalk het daar tog goed uit sy dood gekom. Iewers daar buite is dele van hom nog lewend."

Top