WF 2015: Van woede in die hart kom oorlog in smart
2015-05-25Van woede in die hart kom oorlog in smart. Dit is ’n les wat ek swaar moes leer, van ’n jong ouderdom af. As jou ouers jou op ’n vreemde plek verlaat, wat doen jy anders as om teleurstelling en haat in jou hart te ontwikkel?
