Leentjie Wolff

Leentjie Visser is ’n Meestersgraadstudent by Departement Opvoedingsbeleidstudie.

Is vennootskappe die antwoord op die land se onderwysprobleem?

Leentjie Wolff SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2019-04-01

"Die opvoeder wat Engels Tweede Taal aanbied sit byvoorbeeld met meer as 90 leerders in sy klas en soms moet die leerders selfs hul eie toetse nasien. Hy het eenvoudig nie die tyd en hulpbronne om kwaliteitonderrig aan al sy leerders te gee nie."

Top