Leandie du Randt

Leandie du Randt is ’n Suid-Afrikaanse aktrise, TV-aanbieder en entrepreneur. 

Onderhoud met Leandie du Randt oor Kom ons jol op kykNET

Remona Voges, Leandie du Randt kykNET Portaal 2020-06-03

"Die program is belangrik omdat dit die publiek betrek. Almal sit op die oomblik by die huis en niemand kan hul vriende of ander mense sien nie, so op so ’n manier kom ons almal bymekaar en voel dit asof ons saam jol, al sit ons nie in dieselfde kamer nie."

Top