Lean Myburgh


"Sprokiesland" deur Lean Myburgh

Lean Myburgh 2013-01-02 Ek wens ons kon saam na ‘n sprokiesland toe gaan
op Liewe Heksie se nuwe besem ry tot by die man op die maan
En as Hansie en Grietjie aan die heks se huisie kou
sal ons twee saam eet, maar as die heks kom sal ek haar van jou af weghou
Top