Video: Book Lounge-bekendstelling van Sushi en shosholoza deur Erns Grundling
2020-01-16Op Dinsdag 26 November 2019 is Erns Grundling se boek, Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan, by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Le Roux Schoeman het met hom gesels.

