WF 2015: Oorwinning deur ons eie skepsels
2015-05-23Die ligte gaan af. Die deure slaan toe. Ons is vasgevang. Erika se oë dwaal verward rond in die donker vertrek. Skielik staar sy stip na Markus. Hy vroetel rond. Daar kruip net genoeg lig deur die gordyne. Dit lyk asof hy iets in sy hande vasklem.