Lani Bredenkamp

Lani Bredenkamp is Mrs Sew & Sew in Stellenbosch.

Laslap en Kwilt: ’n Resensie

Lani Bredenkamp 2013-08-23 "Die ryklike en oorvloedige gebruik van feitlik alle soorte materiale wat in die erfeniskwilte gebruik was, behoort ook as inspirasie te dien om nuwerwetse kwilte te maak. Mens is geneig om stiksienig te wees en jouself te beperk tot sekere soorte materiale, terwyl daar vroeër in een kwilt die gebruik van katoen, sis en selfs flennie waargeneem is."
Top