Kristy Claassen

Kristy Claassen (MTh, Pretoria, MSc, Twente) is ’n voltydse nagraadse student in tegniekfilosofie in die gespesialiseerde PSTS- (Philosophy of Science, Technology and Society-) program aan Universiteit Twente in Nederland. Haar doktorale studie in tegniekfilosofie fokus op tegniek en tyd in die werk van Martin Heidegger, Bernard Stiegler en Yuk Hui in ’n kritiese verrekening daarvan in nie-Europese kontekste, in besonder sub-Sahara-Afrika. Sy woon in Enschede, Nederland.

Ubuntu en "tegnologiese imperialisme": Gemeenskappe moet hul sê kan sê oor kragvoorsiening

Kristy Claassen, Mark Amiradakis Onderhoude 2021-12-07

"Ubuntu, as ’n plaaslike, outentieke idioom van kultuurkritiek, beskik oor die vermoë om morele spanninge en teenstrydighede in die ontplooiing van tegnologieë uit te lig wat dikwels oor die hoof gesien word in die oorwegend Westerse kulture waar hierdie tegnologieë ontwikkel word." Kristy Claassen verduidelik waarom kwesbare gemeenskappe inspraak moet hê in sake soos kragvoorsiening.

Ubuntu and risk evaluation in philosophy of technology: local nuclear power provision as discursive conductor

Kristy Claassen Academic research 2021-09-27

"In this article the relation between social acceptance and ethical acceptability is reconsidered through the inclusion of local systems of moral thought, in this case, that of ubuntu."

Ubuntu en tegniekfilosofiese risikobepaling: plaaslike kernkragvoorsiening as diskursiewe geleier

Kristy Claassen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-09-27

"In die diskoers rondom die etiese verantwoording van kernkragvoorsiening neem plaaslike gemeenskappe ’n sentrale plek in op grond van die onbetwisbare feit, enersyds, dat hulle voordeel trek uit die betrokke tegnologie en andersyds omdat hierdie gemeenskappe in die eerste linie geraak word deur die moontlike negatiewe gevolge van die besondere tegnologie."

Top