Koster Leeskring

Koster Leeskring is in 2000 gestig. Byeenkomste vind op die eerste Maandag van die maand plaas.

Leeskring-uitnodiging: Voorstelle vir boeke vir 2025

Koster Leeskring SêNet-briewe 2024-08-21

Sukkel julle leeskring ook om jaarliks te sif deur die magdom boeke wat beskikbaar is, net om dan ’n paar op jul leeslys te hê wat teleurstel? Stuur asseblief julle boekvoorstelle voor die einde van Oktober sodat leeskringe hul leeslyste betyds vir 2025 kan opstel.

Top