Koos van der Merwe

Koos van der Merwe is ’n afgetrede boer en sy skrywersnaam is Koos van die Waterberge. Sy onlangse debuutkortverhaalbundel is getitel Van ’n afstand af.

Tot watter mate is Westerse demokrasie onder beleg?

Koos van der Merwe SêNet-briewe 2026-11-09

"Liberale demokrasie moet uit eie beweging herbevestig word – nie deur arrogansie nie, maar deur eie oortuiging."

Fritz van der Merwe – denker, filosoof en bouer van taal

Koos van der Merwe SêNet-briewe 2026-04-21

"Fritz se werk was nie bloot ’n tegniese oordrag van woorde nie; dit was ’n filosofiese daad. Elke vertaling was ’n brug tussen kulture, ’n poging om die menslike gees oor grense heen te verbind. Hy het gewys dat taal nie net ’n instrument van kommunikasie is nie, maar ’n draer van identiteit, geskiedenis en hoop."

Top