Kobus Louwrens

Kobus Louwrens is 'n joernalis en medestigter van FoodForMzansi.co.za. Hy is medeskrywer van die boek For the love of the land. 

For the love of the land: ’n onderhoud met Ivor Price en Kobus Louwrens

Naomi Meyer, Ivor Price, Kobus Louwrens Skrywersonderhoude 2019-12-13

"Ons wou ’n boek vir gewone Suid-Afrikaners skryf. Die mense wat bedags by radiostasies inskakel omdat hulle omgee oor wat in die politiek en die ekonomie gebeur. Die mense wat so dikwels in die slaggat val om in lelike Twitter- en Facebook-gevegte oor landbou en grond betrokke te raak. Baie van hulle is mense wat nogtans daartoe verbind is om aan ’n beter Suid-Afrika te help bou."

Top