Klasie Wessels

Klasie Wessels is ’n mindfulness-gids wat toere na die Tibettane in die Himalaja begelei.

Kalmte in die malle gejaag deur Johannes Bertus de Villiers

Klasie Wessels Resensies 2018-03-22

"Wat ’n aangename verrassing om oor mindfulness in Afrikaans te lees! Johannes het ’n stukkie baanbrekerswerk verrig en daarin geslaag om hierdie misterieuse tema meer toeganklik te maak vir Afrikaanse lesers."

Top