Khidijah Solomons is ’n 20-jarige student van Worcester. In 2019 wen sy die liefdesgedigkompetisie van die Kleinplasie-restaurant se Valentynsdagvieringe. Skryf is haar passie en sy gebruik elke geleentheid om haar gevoelens neer te skryf.
Luister hoe Khidijah Solomons "betowering" voorlees.