"Engel met 'n vuil gesig" deur Kevin Murray
2012-12-29Jy sluip saggies by die voordeur in
Soveel stories, maar jou tyd is min
Jy tel die jare, elkeen is vol
Stories van bravade en 'n lekker jol
Jy sluip saggies by die voordeur in
Soveel stories, maar jou tyd is min
Jy tel die jare, elkeen is vol
Stories van bravade en 'n lekker jol