Keitu Salagae

Keitu Salagae is ’n konsultant in die forensiese afdeling van EY. Sy het haar SAICA-klerkskap in die ouditafdeling (ENR – Energie en natuurlike hulpbronne) van EY voltooi. Keitu het haar BCom Forensiese Rekenmeesterskap, Honneurs BCom Geoktrooieerde Rekenmeesterskap, Honneurs BCom Forensiese Rekenmeesterskap en MCom in Forensiese Rekenmeesterskap aan die Noordwes-Universiteit verwerf. Haar meestersverhandeling, met Jacqui-Lyn McIntyre as studieleier, is getitel “Evaluating the effectiveness of financial ratio analysis in detecting fraudulent financial reporting”.

Evaluating the effectiveness of financial ratio analysis in detecting fraudulent financial reporting

Jacqui-Lyn McIntyre, Keitu Salagae Academic research 2025-10-13

"FFR refers to intentional misrepresentation of financial data to mislead stakeholders. This includes inflated revenues, understated liabilities, and manipulated disclosures. According to ISA 240, fraud involves deception by parties, such as management, with the intention of obtaining an unlawful advantage."

Evaluering van die doeltreffendheid van finansiëleverhoudingsanalise in die opsporing van bedrieglike finansiële verslagdoening

Jacqui-Lyn McIntyre, Keitu Salagae LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2025-10-13

"In die afgelope 25 jaar het navorsers gepoog om beduidende finansiële verhoudings in die opsporing van BFV te identifiseer. Hierdie studie analiseer die algehele doeltreffendheid van finansiëleverhoudingsanalise in die opsporing van BFV."

Top