Keith Bettesworth

Keith het ’n groot voorliefde vir die letterkuns, musiek, kuns, Italiaanse motors, argitektuur en wyn. Hy skryf graat prosa en gedigte: “Daar is min dinge mooier as woorde met ’n sterk ritme in die regte volgorde!”

Lewensles

Keith Bettesworth Poësie 2020-01-13

“My hart, gespeen langs die skuins kliphange
Vrugbare vallei bedek met gehekelde lappieskombers”

Top