Kaysha Barnes

Kaysha Barnes is tans die senior jeugwerker by Constantiakruin Gemeente. Sy verwerf haar graad in BA sielkunde aan die Universiteit van Potchefstroom (NWU) en studeer tans Pastorale Narratiewe Terapie aan die Universiteit van Pretoria. Sy het 'n absolute passie vir kinders en haar dryf in die lewe is om 'n verskil in elkeen wat oor haar pad kom, te maak.

Liewe jy

Kaysha Barnes Poësie 2024-04-03

"liewe jy
jy is nie meer wie (of waar) jy was nie
jy is meer"

Top