Katinka Heyns

Katinka Heyns (1947-) is 'n belangrike rolprentvervaardiger, regisseur en ook aktrise. Sy stig haar eie maatskappy, Sonneblom Films in 1974. In 1978 tree sy in die huwelik met die skrywer Chris Barnard.

Katinka Heyns deur die Indiese Filmfees in Suid-Afrika vir lewensbydrae vereer: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Katinka Heyns Onderhoude 2025-03-17

"Ek was van kleins af verlief op stories."

Katinka Heyns: ’n onderhoud

Katinka Heyns, Christiaan J de Swardt Onderhoude 2017-04-05

"Ek is dankbaar vir die beroepsgeleenthede wat ek gehad het en die fantastiese ondersteuning van soveel mense daar buite. Ek is ook dankbaar dat die branders wat my en my familie soms onverhoeds betrap het, ons sterker leer swem het."

Katinka Heyns vertel van Die Wonderwerker

Katinka Heyns, Naomi Meyer 2012-08-15 Dis Katinka Heyns se eerste fliek in veertien jaar en die hele land is opgewonde net by die noem van haar naam. Sy gesels met Naomi Meyer oor die enigmatiese Marais, oor die vrugbare teelaarde van die verbeelding – en die soeke na ’n bobbejaan.
Top