Die twee lewens van Dieter Ondracek deur André Krüger
2014-04-16 “In ’n tyd van onreg en geweld bly niemand onaangeraak nie.” Karin Cattell was op die paneel wat dié UJ-debuutpryswenner van 2013 beoordeel het. Lees wat sy dink.LitNet Akademies: Karin Cattell in gesprek met Gert van der Westhuizen oor die leerwaarde van klaskamergesprekke in hoër onderwys
2012-02-07 Karin Cattell gesels met Gert van der Westhuizen oor sy artikel “Leergesprekke in universiteitsklaskamers: ’n Herwaardering” in LitNet Akademies.
Die "wil tot vernuwing": N.P. Van Wyk Louw en Afrikaneridentiteit in die vroeë 20ste eeu
2009-12-03"In hierdie artikel word Louw se vernuwende konseptualisering van die funksie van geskiedenis, taal en godsdiens in Afrikanernasionalisme en -identiteit ondersoek teen die maatskaplike agtergrond van die jare dertig van die vorige eeu en binne die denkruimte van verwante interpretasies tussen 1902 en 1943."

