Karien Jordaan

Karien Jordaan is in klassieke musiek opgelei, maar hou haar meestal besig met woorde - hetsy as nuusskrywer/leser, as kortverhaalskrywer of as Yellow Door-blogger. Sy neem ook graag foto's, veral makro-foto's.

Abdullah Ibrahim, net aan ons geleen

Karien Jordaan In memoriam 2026-07-10

"’n Lewende legende op ’n Bloemfonteinse verhoog en die samesnoerende krag van die uitvoering het my stom gelaat."

Top