Kaalvoet du Toit
Gewapen met net 'n kitaar en ‘n interessante stel voeterkassies, soos wat talle ou country en blues legendes dit gedoen het, laat Kaalvoet sy grootraakjare in die 80's in die Agter Paarl lewe kry - alles op die maat van hardegat outlaw-country musiek.
Kaalvoet du Toit oor Distrikstories
Henry Cloete, Kaalvoet du Toit
2013-02-19
"Die musiek ... Hel bra, dis maar net country. Ek scheme country-musiek is uitgedink om stories mee te vertel. Sit so bietjie stof by en dan het jy het ’n album."