Jurie Conradie

Jurie Conradie is ’n swaer van Guillaume Brümmer en ’n oudkollega en in die Wiskunde-departement van die Universiteit van Kaapstad.

’n Onderhoud oor “Die laaste grap van Kleiburg”

Izak de Vries, Niko Brümmer, Stefaans Brümmer, Kerneels Brümmer, Willemien Brümmer, Jurie Conradie Boeke en skrywers 2024-03-13

"Toe ek my pa se goed uitpak die jaar voor laas, vind ek die manuskrip in een van die staalkabinette waar hy alles van waarde liasseer het. Want die grap, dié het hy geweet, was nog lank nie koud nie."

Top