Juanicia Bates

Juanicia Bates het pas matriek geslaag en wil graag ’n voorbeeld wees vir andere.

Loeriesfontein Hoërskool behaal ’n 100%-slaagsyfer: oud-matrikulante vertel hoe hulle dit reggekry het

Naomi Meyer, Hendrik Urion, Marshalene de Jongh, Juanicia Bates, Jeandré van Wyk, Jody Tieties SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2025-01-22

"As ek moes in ’n ander taal onderrig gehad het, sou dit slegter gegaan het. Afrikaans is my huistaal wat ek mee grootgeword het en dis die taal wat ek die meeste gebruik en verstaan." 

Top