Juane Cronje

My naam is Juané Cronjé en ek is in gr. 10. My gunstelingvakke is Afrikaans, ekonomie en geskiedenis. Al van kleins af speel stories ’n groot rol in my lewe en wetenskapfiksie is nog altyd een van my gunsteling-genres. Dit is die perfekte kombinasie van avontuur, romanse en spanning en hou jou deurentyd op jou tone. Ek hou veral daarvan om ’n interessante wending in my stories in te werk en om dit wat onmoontlik lyk as ’n realiteit vir die leser voor te stel.

WF 2015: Om die son te sien

Juane Cronje Kuberklas Kreatief 2015-05-19

Ek is Arethusa, vyftien jaar oud. Ek het lang, donkerbruin hare en doodgewone bruin oë. Daar is niks besonders aan my nie.

Top