Josua Blom

I like to consider myself adventurous and sporty, as well as creative and musical. I was very involved in the cultural side of life at school (Paul Roos Gymnasium), as well as sports. I joined two choirs, played hockey and I was the news editor for the school's quarterly newspaper, The Semper. I play the piano and had music as a subject at school. Ek het tweetalig groot geword op 'n plot in Pretoria en het op die ouderdom van 15 begin gedigte skryf. Ek was my hele lewe getuis-skool tot in graad 11, toe ek Paul Roos toe gegaan het. Ek swot op die oomblik Ingenieurswese by die Universiteit van Stellenbosch. Die Afrikaanse gedig wat ek ingeskryf het, is my eerste Afrikaanse gedig siedert ek begin gedigte skryf het 8 jaar gelede.

Sien ek jou

Josua Blom 2014-01-28  

Sien ek jou

Josua Blom Skryfkompetisies 2014-01-26

Josua Blom se inskrywing vir die 2014 Talent 360-poësiekompetisie.

Top