Joshua Kinnear

Joshua Kinnear is die stigter van Radio Eersteriver.

Op die frontline: ’n Onnerhoud met Joshua Kinnear oor die bou van ’n gemeenskapradio

Olivia M Coetzee, Joshua Kinnear Onderhoude 2020-07-22

"Om ’n frequency te kry in Suid-Afrika is baie swaar en met ’n online radiostasie kan mense orals in die wêreld na ôs luister. So ôs mikpunt is om almal in die wêreld wat ôs musiek love of in Suid-Afrika gewoon het, kans te gee om na hulle home country se musiek te luister."

Top