Johnny Malgas

Johnny Malgas is gebore in Graaff-Reinet, Oos-Kaap. Hy het vier jaar in die Lettere geswot op Stellenbosch en is tans in Londen waar hy lesings in Engels Taalstudie by Park Campus lewer. Sy kop is vol lukrake en anti-institusionele spinnerakke wat moet uit, hetsy in musiek of op papier. Hy is ook tans besig met 'n webtuiste vir alle nuwe Suid-Afrikaanse kunstenaar nl. www.Afriklank.webs.com.

Opgedateer/Updated: 2009-02-26
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

"Here I go again" by Shannon Malgas

Johnny Malgas 2013-10-07
Top