Johannes van Jerusalem

Johannes van Jerusalem se bundel Eros ontbind verskyn in 2006 by Protea. Hy is ‘n ou Bekvegter (ook onder die naam JC Van), ‘n veteraan van 3 trips Oudtshoorn toe en skermutselinge op plekke soos die biblioteeksaal in Alberton, ‘n sypaadjie in Sandton, ‘n oop stuk veld in die Groot Marico (waar hy en Leon de Kock onder die kluite gesteek is) en ‘n Hunter S Thompson-huldigingsbekgeveg vir die goeie mense van Stellenbosch. In van sy ander inkarnasies is hy ‘n Biodanza-fasiliteerder en ‘n sakeman.

ABSA Ketting: Anton Krueger in gesprek met Johannes van Jerusalem

anatman, Johannes van Jerusalem 2007-01-22
Top