Johannes Landman

Johannes is ’n vader (wewenaar met drie kinders en vier kleinkinders), pioniersprediker (oor kerk- en landsgrense heen), akteur, dramaturg, skrywer, digter en komponis. Hy is lief is vir die natuur en buitelewe, met ’n wye belangstellingsveld wat alle vorme van musiek, leesstof, reis, liefde vir geskiedenis en enige tipe en vorm van die skone kunste insluit. Hy plaas  spesifiek klem op die ontwikkeling van dienende leierskap op nasionale en internasionale vlak.

Vrouedag-skryfkompetisie: Lewensweg

Johannes Landman Skryfkompetisies 2019-08-21

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Johannes Landman:

"Sy het vir haar ’n draagstoel gemaak;
van die hout van haar gebede."

Top