Juran van den Heever

Juran van den Heever

Juran van den Heever is ’n plaasseun wat aan die Hoërskool Vryburg gematrikuleer het. Hy het sy BCom in bedryfskommunikasie by die PUK voltooi, waarna hy vir ’n paar jaar in Londen gaan werk het. Hy was sewe jaar lank ’n onderwyser by Laerskool Jan Celliers, waarna hy oorgeskuif na die Solidariteit Beweging, waar hy op sy passie vir kommunikasie gefokus het. Juran het sy MCom in kommunikasiebestuur in 2014 verwerf en in 2017 sy PHD voltooi waarin hy in reputasiebestuur gespesialiseer het. Hy het Solidariteit vir ’n paar jaar gehelp met kommunikasie- en reputasiebestuur. Hy is in 2018 as die uitvoerende hoof van S-leer aangestel en fokus sedertdien op voortgesette en lewenslange leer.

Die Vierde Nywerheidsrevolusie verander die wêreld waarin ons werk

Juran van den Heever Seminare en essays 2020-03-03

"Die werksmag in die volgende nywerheidsrevolusie sal hulleself relevant in die werkplek moet hou deur hulle besig te hou met voortgesette leer en lewenslange leer."

Top