Johannes Deetlefs
Johannes Deetlefs spesialiseer in die bladuitleg en grafiese ontwerp van publikasies. Hy is mede-eienaar van die agentskap Silverrocket Creative en skryf uit die vuis, sonder formele opleiding.
Vryfees 2014: Dirt
Johannes Deetlefs
2014-07-23
"Die vertoning was boeiend, haarfyn aanmekaar gesit en lewer 'n nodige kommentaar in 'n samelewing wat dikwels die gekompliseerdheid van manlike verhoudings onderskat."