Johann Kriegler

Regter Johann Kriegler was 'n menseregteaktivis en advokaat, en het in die eerste Grondwetlike Hof gedien. Hy tree wat regs- en verkiesingskwessies betref, sedert sy aftrede in adviserende hoedanigheid in opdrag van die Verenigde Nasies, die Afrika-unie en andere in 'n wye verskeidenheid lande op. In Suider Afrika beywer hy hom deur Freedom Under Law vir behoud van die regsorde.

Huldeblyk: George Bizos

Johann Kriegler In memoriam 2020-10-07

"Daar was by my die behoefte aan afsluiting, ’n toonvaste koda aan die einde van ’n verbintenis van meer as ’n halfeeu. ’n Begrafnis bring finaliteit; die kluitklap op die kis is klinkklaar die slot. Ek kon vir George nóg op sy sterfbed nóg langs sy graf groet. Nou kon ek. Dankie."

Top