Johan Wassermann

Johan Wassermann is ’n professor in Geskiedenis-opvoedkunde aan die Universiteit van Pretoria en die waarnemende adjunkdekaan vir onderrig en leer. Hy is die voorsitter van die Historiese Genootskap van Suid-Afrika, die voorsitter van die Geskiedeniskommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, en die redakteur van die akademiese joernaal Yesterday & Today.

Nuwe Geskiedeniskurrikulum: Afrika het ook ’n geskiedenis

Johan Wassermann SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2026-04-15

"Die opvoedkundige uitkoms daarvan is ’n verstaan van wat Afrika is en hoe bekwaam Afrikane was. Dit is fundamenteel anders as wat elke skoolgeskiedeniskurrikulum nog ooit in Suid-Afrika as kernfokus op die voorgrond geplaas het."

Top