Oor die einde van apartheid: ’n veiligheidsperspektief
2023-05-04"Op 2 Februarie 1990 het FW de Klerk ’n koersverandering aangekondig. Apartheid word afgeskaf en die bevrydingsbewegings ontban. Waarom so ’n radikale stap? Suid-Afrika het immers oor die sterkste weermag en ekonomie in Afrika beskik. Waarom nie langer uithou nie? Die kort antwoord: Die tyd was besig om vinnig uit te loop."

