Johan May


"Wolkbreuk in Bellville" deur Johan May

Johan May 2012-11-22 Harde vibrasie in die hart van 'n nasie
Die laaste bietjie oor van 'n volk
word vergelyk met 'n binding
'n Chemiese druipeling
Met die oog op 'n slaagsyfer

Top