Johan Cronjé

Johan Cronjé is 'n filmregisseur en skrywer.

Meisies wat fluit: ’n onderhoud met die regisseur van die film

Remona Voges, Johan Cronjé kykNET Portaal 2020-09-16

"Dit was een van daardie skielike laatnagvrae gewees – wat sou gebeur as ’n paartjie mekaar skielik herontdek wanneer die titel (en druk) van 'huwelik' nie meer ter sprake is nie, en hoe daardie herontdekking beide goed en sleg kan uitwerk."

Top