Johan Cloete

Johan Cloete kom van Namakwaland af en skryf graag gedigte.

Laat vrugte deur Johan Cloete: ’n onderhoud

Danneline Ramsden, Johan Cloete Skrywersonderhoude 2024-11-12

"Kweek ’n liefde vir lees. Lees wyd. Verbreed jou kennis. Neem waar, ervaar. Neem op die pen. Begin by die bekende en reis voort."

Top