Jody Tieties

Jody Tieties het pas matriek geskryf en wat haar opgewonde maak, is dat sy kon skool klaarmaak en haar ouers baie trots gemaak het.

Loeriesfontein Hoërskool behaal ’n 100%-slaagsyfer: oud-matrikulante vertel hoe hulle dit reggekry het

Naomi Meyer, Hendrik Urion, Marshalene de Jongh, Juanicia Bates, Jeandré van Wyk, Jody Tieties SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2025-01-22

"As ek moes in ’n ander taal onderrig gehad het, sou dit slegter gegaan het. Afrikaans is my huistaal wat ek mee grootgeword het en dis die taal wat ek die meeste gebruik en verstaan." 

Top