Joanine Hester Nel

Joanine Hester Nel het BA Taal en Kultuur studeer, het ’n meestersgraad in taalwetenskap, asook ’n PhD in taalwetenskap (Universiteit Stellenbosch). Sy is sedert 2017 ’n dosent en navorser in Afrikaanse en toegepaste taalkunde in die Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria. Haar navorsing fokus op meertalige onderwyspraktyke, taalverwerwing en -aanleer, asook akademiese geletterdheid binne die Suid-Afrikaanse konteks. Haar werk ondersoek hoe leerders gevorderde grammatikale strukture verwerf, aanleer en gebruik in Afrikaans, Engels, Xhosa en Pedi. Sy fokus ook op die rol van kodewisseling in jonger kinders in die klaskamer, veral as pedagogiese hulpmiddel in die onderrig van Afrikaans as addisionele taal, en ontleed hoe meertalige praktyke leer bevorder in diverse klaskamers en verskillende sosio-ekonomiese kontekste en gemeenskappe.

Is the comprehension and asking of wh-questions related to the socioeconomic status of mother-tongue speakers of Afrikaans in the Foundation Phase?

Frenette Southwood, Joanine Hester Nel Academic research 2025-11-18

"Question-asking plays a fundamental role in how children come to understand the world around them. When children ask questions, including wh-questions (those that begin with words like who, what, when, where, why and how), they actively engage in learning, because question-asking is a means of exploring concepts and building knowledge."

Is daar ’n verband tussen die begrip en stel van w-vrae en die sosioëkonomiese status van moedertaalsprekers van Afrikaans in die Grondslagfase?

Frenette Southwood, Joanine Hester Nel LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2025-11-18

"In hierdie artikel lewer ons verslag oor ’n studie oor moedertaalsprekers van Afrikaans in die Grondslagfase se verwerwing van die begrip en stel van w-vrae (d.i. vraagkonstruksies wat byvoorbeeld wie of waarom as vraagwoord bevat)."

Top