Fiksie, faksie ... of iets héél anders?
2024-01-11"Die soektog, die quest, met sy suksesse en mislukkings en gebrek aan afdoende bewyse vir talle vrae wat jy het, is iets wat ook eie is aan mikrogeskiedskrywing en waarmee elke skrywer vrede moet maak. Op hierdie soektog durf jy ook lesers met jou saamneem, jou onsekerhede en vermoedens met hulle deel."
