Jo-Ann Floris

Jo-Ann Floris is ’n nuusredakteur by ’n Engelse Sondagkoerant. In haar vrye tyd gryp sy die kans aan om self te skryf en mense-stories te vertel.

(Jo-Ann Floris is news editor for the Sunday Times/TimesLIVE Gauteng bureau.)

Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om ons te laat dink

Jo-Ann Floris Toyota US Woordfees 2021-10-29

"Ja, Adam Small het hierdie storie in die 1970’s geskryf toe gedwonge verskuiwings nog ’n oop wond was – maar is dit nou beter? Vir baie mense, nee."

Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy?

Jo-Ann Floris Toyota US Woordfees 2021-10-12

"Small, waar hy van ver anderkant die wolke loer, se tone moes behoorlik krul wanneer die manne lostrek met hul snare, selfgemaakte shakers, banjo’s en akoestiese instrumente."

Top