JJJ Harmse

JJJ Harmse is 'n joernalis, bedryfsredakteur, fotograaf en grafiese ontwerper. Hy is die afgelope 20 jaar eienaar van 'n klein publikasie-ateljee in Pretoria. Hoewel hy heelwat skryfwerk vir sy beroep doen, is kreatiewe skryfwerk 'n stokperdjie. Sedert sy diensplig bly baie van die ervaringe wat hy in daardie twee jaar beleef het, hom by. Hy wil graag stories oor die grensoorlog uit die mediese soldate se oogpunt vertel.  


Fotoverhaal

JJJ Harmse 2013-03-13 In stories oor die grensoorlog hoor mens maar min verhale vanuit 'n mediese soldaat se perspektief. Tog was hulle orals saam, soos 'n skaduwee in die oorlog. JJJ Harmse vertel 'n treffende verhaal, geïnspireer deur sy eie herinneringe van diensplig.
Top