Jethro Louw is die Plakkerskamp Poet aka Tanneman |Xam en is deel van die bekroonde musiekblyspel Afrikaaps. En droom daarvan om sy eerste bundel te publiseer.
"Afrikaans het ’n kind My hartse pint Sy's die vrou van die wind"