Eenders en anders: Nederlandse en Suid-Afrikaanse skole
2018-05-10In ’n onlangse artikel op Voertaal skryf Ingrid Glorie dat dit nie goed gaan met die Nederlandse onderwys nie. Naomi Meyer het met Jente Rhebergen, wat nagraads in Nederlands en Afrikaans studeer het en onderwyseres aan ’n Montessoriskool in Nederland is, oor die stand van die Nederlandse onderwysstelsel gesels.
Antjie Krog leert mensen om een flat white te zijn
2018-04-19"Aan de vooravond van de officiële uitreiking van de Gouden Ganzenveer aan Antjie Krog presenteert Nederlandse uitgever Podium nog gauw een nieuwe titel van haar hand in SPUI25 in Amsterdam. Hoe alles hier verandert gaat over de plaas, de verbondenheid aan de boerderij en een veranderende wereld."
Onderhoud: Toef Jaeger oor Koning Eenoog
2015-03-18 Begin hierdie jaar verskyn Koning Eenoog, ’n 'migranteverhaal' deur Toef Jaeger, oor die lewe en werk van die skilder en skrywer Henk van Woerden. Toef Jaeger gesels in hierdie onderhoud oor dié boek, en waarom dit by Atlas Contact uitgegee is.Festival voor het Afrikaans 2016: Feesorganiseerders aan die woord
2015-03-04 Omtrent hierdie bydrae het die proefleser gesê: "Die teks is geskryf in 'n tussenvorm, ek dink prof Ronel Foster sou dit Nederkaans noem. Ek het so min as moontlik ingegryp en vertaal, maar wel seker gemaak elke woord is korrek gespel, of dit nou Nederlands is of Afrikaans."Onderhoud met uitgewer Joost Nijsen
2015-02-25 "Dit blyk baie lastig uitgewers in Suid-Afrika te interesseer vir Nederlandse skrywers. Kennelik is hulle nie so populêr by Afrikaners nie, terwyl andersom Suid-Afrikaanse skrywers érg in trek is in Nederland."Darem meer as moffies? Stereotipering in die voorstelling van homoseksuele en homoseksualiteit in die Afrikaanse jeugliteratuur
2015-01-29In hierdie artikel word daar op vergelykende wyse aangetoon watter stereotipes in die voorstelling van homoseksuele en homoseksualiteit in die Afrikaanse jeugliteratuur onderskei kan word.

